fbpx

Vacant Land Residential For Sale in Orania

Orania

Property Description

Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om ‘n uitmuntende belegging in Orania te maak.

5060 vkm Erf ‘n erf is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.

Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.
Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, en elektrisiteitaansluitings.

Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.

Reël vir besigtiging

Contact Agent


Similar Properties