822m2 Erf in Landsmeer
Property Description
ALLEEN MANDAAT
Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus
weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek
Bou u huis op hierdie 822 m2 erf en leef voluit.
U kan sommer net stap na die bekende Jasmyn vars produkte mark vir al u kos benodighede en restaurant.
Kontak ons gerus.